Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.
May 18, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor plastiekbesoedeling en planne wat wêreldwyd gemaak word om die probleem op te los....more10minPlay
May 18, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor olyfbome se bemesting en plante wat teruggesny word vir die winter. Die plant van die week is Aloe Orange Delight....more4minPlay
May 11, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor daggaplante, geskenke vir Moedersdag, lentebolplante wat nou reeds geplant moet word, litrose en die regte tyd om grassaad te plant....more8minPlay
May 11, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor naskoolse onderrig in omgewingwetenskappe....more8minPlay
May 04, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kaalbas-tuinmaakdag, die toemaak van plante in die herfs en winter, watter tyd van die dag om te besproei in die herfs, en plantvoeding voor die winter. Die plant van die week is Primula Acaulis....more8minPlay
May 04, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die faktore om in ag te neem wanneer jy motor koop vir aftrede....more7minPlay
May 04, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor asyn as 'n skoonmaakmiddel teenoor kommersiële skoonmaakmiddels....more8minPlay
April 27, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die gesonheidsvoordele om jou skoene by jou voordeur uit te trek en dit daar te los....more7minPlay
April 27, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die regte tyd om 'n nuwe motor te koop....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.