Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kunsmis wat wortelgroei in gras bevorder, die beste grond vir malvas, miere in potplante, die besnoeiing van avokadobome, kleipotte wat gekraak het, en hoe om wurm uit te roei . Die plant van die week is die Salvia Ember's Wish.