Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..... more
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.
July 13, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree praat oor visse wat beter byt wanneer dit warmer word, sardyne en die gevarevan roofvisvang....more0minPlay
May 11, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor naskoolse onderrig in omgewingwetenskappe....more0minPlay
May 11, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor daggaplante, geskenke vir Moedersdag, lentebolplante wat nou reeds geplant moet word, litrose en die regte tyd om grassaad te plant....more0minPlay
May 04, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor asyn as 'n skoonmaakmiddel teenoor kommersiële skoonmaakmiddels....more0minPlay
May 04, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die faktore om in ag te neem wanneer jy motor koop vir aftrede....more0minPlay
May 04, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kaalbas-tuinmaakdag, die toemaak van plante in die herfs en winter, watter tyd van die dag om te besproei in die herfs, en plantvoeding voor die winter. Die plant van die week is Primula Acaulis....more0minPlay
April 27, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree praat oor die wettige lengte van visse wat gevang mag word, en die SA Kampioen van Kampioene-byeenkoms....more0minPlay
April 27, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor impalalelies, die beste tyd om vrugtebome te plant, bome met mooi herfsblare en die plant van wintersaailinge. Die plant van die week is Cyclamen....more0minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.