Brendan Peyper deel "groot droom" op sosiale media
Die bekende Suid-Afrikaanse sanger, Brendan Peyper, het 'n video op sosiale media gedeel, waar hy sy aanhangers se hulp vra om een van sy grootste drome waar te maak.