Slaptjip en Phoebe besluit om haar ouma se spesiale sout met Slaptjip s’n te meng en op die tjips te gooi. Toe bars die duiwel los. Tot Elfra daar aankom...