Briekaandraai

Briekaandraai - Episode 2


Listen Later

Die joernalis Wessel soek blyplek op Porseleinberg en daag by die spog gastehuis Briekaandraai op. Met die eerste deurloop besluit hy dit is die regte plek vir sy nuwe radiostasie. Maar die eienares, Melissa, steek ʼn stokkie voor sy planne. Als is nie verlore nie, want hy ontmoet die pragtige Corlia.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BriekaandraaiBy Maroela Media