Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
January 01, 2021Briekaandraai - Episode 120 (SLOT)In hierdie laaste episode van die reeks neem sake ’n dramatiese wending wat Porseleinberg se toekoms vir altyd verander....more10minPlay
December 31, 2020Briekaandraai - Episode 119 (voorlaaste episode)Wolfgang praat met Otto oor die oorname van Briekaandraai en maak skok-onthullings. Dan konfronteer Lana vir Wolfgang....more9minPlay
December 30, 2020Briekaandraai - Episode 118Skokgolf op skokgolf trek deur Porseleinberg. Maar Elfra hou die sleutel tot die grootste geheim......more9minPlay
December 29, 2020Briekaandraai - Episode 117Wessel en Otto onderhandel oor die moontlikheid om saam te werk. Maar kan die twee hardekoppe saamstaan?...more8minPlay
December 28, 2020Briekaandraai - Episode 116Slaptjip en Melissa bespreek die hoogs suksesvolle uitsending van Wolfgang en Lana op Briekaandraai... toe Elfra die nuus breek oor Frans Brink se dood....more9minPlay
December 25, 2020Briekaandraai - Episode 115Lana en Wolfgang saai vir die eerste keer saam uit en daar is vonke....more10minPlay
December 24, 2020Briekaandraai - Episode 114Wessel en Otto praat hulle geskille uit oor die kompetisie tussen Windhond en Briekaandraai. Dan verneem Wessel van interessante verwikkelinge in die padkafee....more7minPlay
December 23, 2020Briekaandraai - Episode 113Dottie en Slaptjip skinder oor wat alles op die dorp gebeur het juis toe Elfra daar instap en Slaptjip haar pootjie met ‘n onverwagse vraag......more10minPlay
December 22, 2020Briekaandraai - Episode 112Lana en Wolfgang konfronteer mekaar uiteindelik oor die rede hoekom elkeen van hulle juis nóú Porseleinberg toe gekom het....more10minPlay
December 21, 2020Briekaandraai - Episode 111Elfra gaan sien Otto om met hom oor die aanbod te praat om weer na Windhond toe terug te kom. Wessel daag met interessante nuus op oor die geel motor wat duskant Porseleinberg in ‘n ongeluk was....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.