Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
November 06, 2020Briekaandraai - Episode 80Wessel saai vir die eerste keer alleen uit en besef: al dink ander dit het goed gegaan, het hy nie sy beste gelewer nie. Dan neem Wolfgang hom onder hande ......more9minPlay
November 05, 2020Briekaandraai - Episode 79Elfra groet Otto finaal en kom haal haar laaste besittings uit Windhond se kantore. Dan bars ʼn herrie los in die padkafee....more9minPlay
November 04, 2020Briekaandraai - Episode 78Dit het tyd geword vir Corlia om finaal te kies tussen Briekaandraai en Windhond....more8minPlay
November 03, 2020Briekaandraai - Episode 77Wolfgang en Elfra beplan aan die middagprogram, maar wanneer Slaptjip opdaag met sy beste slaptjips, ontstaan ʼn moeilike situasie wat Elfra nie verwag het nie....more9minPlay
November 02, 2020Briekaandraai - Episode 76Wessel hoor met ʼn ompad van die Windhond-aanbod wat Corlia gekry het en die duiwel is los. Melissa kom af op die bakleiery tussen hulle. Die vet is in die vuur....more7minPlay
October 30, 2020Briekaandraai - Episode 75Elfra se eerste uitsending as omroeper is ʼn reusesukses en Dottie en Slaptjip vier dit. Dan moet Corlia ʼn keuse maak....more8minPlay
October 29, 2020Briekaandraai - Episode 74Wanneer Slaptjip sy waentjie naby Windhond se kantore parkeer, raak Otto bewus van hom en gaan spreek hom met duidelike opdragte wat Slaptjip ontstel....more9minPlay
October 28, 2020Briekaandraai - Episode 73Otto daag by Wolfies, die nuwe gimnasium, op. Maar hy het ʼn plan. En Corlia is stewig in sy visier....more9minPlay
October 26, 2020Briekaandraai - Episdoe 71Die groot oomblik breek aan. Die nuwe middagprogram begin op Briekaandraai FM. Maar dan verander alles …...more9minPlay
October 23, 2020Briekaandraai - Episode 70Wolfgang en Otto pak mekaar in die straat, maar nie een van die twee tree as oorwinnaar uit die stryd nie. Otto neem ʼn dramatiese besluit oor wie die redakteur van die nuwe Leefstyl-bylaag is....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.