Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
November 20, 2020Briekaandraai - Episode 90Slaptjip kry ʼn antwoord op Wolfgang se flambojante brief en die liefde blom!...more9minPlay
November 19, 2020Briekaandraai - Episode 89Wolfgang en Wessel saai vanaf die padkafee uit en dis ʼn reusesukses. Maar Wolfgang het twee verskuilde agendas wat na vore tree....more9minPlay
November 18, 2020Briekaandraai - Episode 88Otto het Tina se jongste storie vir Leefstyl gelees. Dan bars die duiwel los....more8minPlay
November 17, 2020Briekaandraai - Episode 87Wolfgang daag onverwags by Kolwyntjie op en neem Slaptjip op ʼn rit wat hy nooit sal vergeet nie....more11minPlay
November 16, 2020Briekaandraai - Episode 86Corlia is besig om uit Briekaandraai Gastehuis te trek wanneer Wessel opdaag en aanbied om te help. Maar Wessel het nuus wat Corlia glad nie verwag het nie....more8minPlay
November 13, 2020Briekaandraai - Episode 85Otto is baie beïndruk met wat hy by Melissa se padkafee sien. Hy het nooit gedink dié tante sal so ʼn klein rewolusie op die dorp veroorsaak nie. Dan daag Elfra op ......more9minPlay
November 12, 2020Briekaandraai - Episode 84Slaptjip se waentjie is beskadig ná ʼn ligte ongeluk, maar Wessel en Wolfgang help hom om dit weer padwaardig te kry. Wolfgang se hulp kom egter teen ʼn prys....more9minPlay
November 11, 2020Briekaandraai - Episode 83Wolfgang loop Corlia raak waar sy in ʼn agterstraat navorsing doen oor ʼn dwelmonderhandeling. Hy neem haar op ʼn rit in sy sportmotor wat haar lewe verander....more9minPlay
November 10, 2020Briekaandraai - Episode 82Otto en Elfra ontmoet mekaar oudergewoonte in die gimnasium ... ʼn rusie ontstaan wat die plek tot stilstand bring. Maar ʼn groter skok wag op Slaptjip....more9minPlay
November 09, 2020Briekaandraai - Episode 81Slaptjip kan sy oë nie glo nie. Hy stap in die padkafee in, en ʼn toneel begroet hom wat hy nooit geglo het hy sal sien nie....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.