Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
October 22, 2020Briekaandraai - Episode 69Slaptjip en Dottie daag by Kolwyntjie op en Dottie kry die verrassing van haar lewe....more10minPlay
October 21, 2020Briekaandraai - Episode 68Elfra ontmoet Wolfgang in die gimnasium en hy ontstel haar. Daarna takel Wolfgang vir Wessel. Hy het ʼn baie gewaagde plan....more8minPlay
October 20, 2020Briekaandraai - Episode 67Wessel en Corlia het opgemaak en hou ʼn middernagfees in Briekaandraai. Elfra daag die volgende oggend op en verander hul planne heeltemal....more8minPlay
October 19, 2020Briekaandraai - Episode 66Slaptjip kry ʼn geparfumeerde liefdesbrief en swymel die hele dag daaroor. Wanneer Wolfgang by Kolwyntjie instap, verander die atmosfeer heeltemal....more8minPlay
October 16, 2020Briekaandraai - Episode 65Otto hou ʼn nuusvergadering en verwag geen teenstand nie. Tot Elfra haar humeur verloor....more9minPlay
October 15, 2020Briekaandraai - Episode 64Wessel en Corlia durf die steil pad bergop met hul fietse aan ... die liefde begin net tussen hulle blom toe ʼn motor stilhou en koue water oor hul verhouding gooi....more7minPlay
October 14, 2020Briekaandraai - Episode 63Otto roep Elfra in sy kantoor in om ʼn nuwe inisiatief met haar te bespreek, maar sy hanteer dit heeltemal anders as wat hy verwag het....more9minPlay
October 13, 2020Briekaandraai - Episode 62Dottie keer terug na Kolwyntjie wat in haar afwesigheid, sonder haar medewete, heeltemal verander het en die duiwel bars los....more10minPlay
October 12, 2020Briekaandraai - Episode 61Wessel en Corlia se jongste uitsending kry ʼn rekordluistertal. Maar die komende borgskap deur Wolfgang van die middaggleuf hang soos ʼn swaard oor hul koppe....more9minPlay
October 11, 2020Briekaandraai - Episode 72Dis ʼn dag van groot drama. Elfra het teen Otto se duidelike opdragte op Briekaandraai FM uitgesaai en hy ontbied haar na sy kantoor toe....more8minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.