Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
October 09, 2020Briekaandraai - Episode 60Wolfgang wag Wessel buite die radiostasie in, gee hom inligting wat Wessel ontstel en kom dan met ʼn reddingsplan vorendag. Wessel wil eers daaroor dink, maar het hy ʼn alternatief?...more8minPlay
October 08, 2020Briekaandraai - Episode 59Melissa vertel Corlia dat Otto by Briekaandraai FM was terwyl sy en Wessel uit was en dat hy lank met die nuwe jong omroeper Elmé in gesprek was. Wat knoei die redakteur hierdie keer?...more9minPlay
October 06, 2020Briekaandraai - Episode 57Wanneer Elfra die oggend ná die publikasie van die koerant in die kantoor kom, wag daar ʼn onaangename verrassing op haar en Otto toe hulle die radio aanskakel....more9minPlay
October 05, 2020Briekaandraai - Episode 56Elfra is eerste op die toneel by die hospitaal en doen ʼn eksklusiewe onderhoud met Slaptjip oor sy nefie wat in ʼn dwelmkoma is. Wessel daag ook daar op en hy plaas Slaptjip in ʼn onmoontlike situasie....more10minPlay
October 04, 2020Briekaandraai - Episode 58Elfra word in die hospitaal opgeneem met ʼn skietwond. Otto besoek haar en dit blyk dat hy meer vir haar omgee as wat hy voorgee. Maar daar is ook ʼn ander besoeker…...more9minPlay
October 02, 2020Briekaandraai - Episode 55Otto is verbasend vriendelik met Slaptjip, maar dit blyk dat hy ʼn nuusagenda het en na ʼn storie soek. Dan tref skoknuus die dorp....more9minPlay
October 01, 2020Briekaandraai - Episode 54Slaptjip is bekommerd oor sy neef se betrokkenheid by dwelms en praat met Wessel daaroor. Wanneer Wessel die aand by die huis kom, wag daar ʼn ongewone verrassing op hom....more9minPlay
September 30, 2020Briekaandraai - Episode 53Wolfgang draai Melissa om sy pinkie en begin skynbaar bose planne in werking stel. Maar Elfra word nie so maklik mislei nie en hy sien dit as ʼn uitdaging....more9minPlay
September 29, 2020Briekaandraai - Episode 52ʼn Groot bekgeveg vind plaas tussen Otto en Elfra waarin koerantsake en lojaliteit uitbaklei word, maar die einde is beter as die begin. Getrou aan sy aard, eindig Otto met ʼn opdrag waarmee hy sy ystervuis bal....more9minPlay
September 28, 2020Briekaandraai - Episode 51Daar vind ʼn lelike konfrontasie in Wolfies, Wolfgang se gimnasium, plaas tussen Wessel en Wolfgang terwyl Corlia tevergeefs probeer keer....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.