Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
September 11, 2020Briekaandraai - Episode 40Dottie gee Wessel ʼn belangrike nuusleidraad oor die dwelmkartel. Kolwyntjie se nuwe voorkoms lok meer klandisie as wat Dottie en Slaptjip kan hanteer. Dottie is verheug, maar Slaptjip wantrou die man wat dit als veroorsaak het....more9minPlay
September 10, 2020Briekaandraai - Episode 39Wessel en Corlia vier die sukses van hul eerste paar uitsendings. Wanneer Corlia haar vir Wessel vervies, slaan Wolfgang toe en hy neem beheer oor terwyl Wessel magteloos moet toekyk....more9minPlay
September 09, 2020Briekaandraai - Episode 38Otto maak ʼn skokontdekking oor Windhond se vorige uitgawe en neem ingrypende besluite wat hy gaan berou....more10minPlay
September 08, 2020Briekaandraai - Episode 37Dottie en Slaptjip het baie te sê oor die eerste radio-uitsending. Dan daag die geheimsinnige Wolfgang Jordaan op en verander hul lewens in ʼn ommesientjie....more10minPlay
September 07, 2020Briekaandraai - Episode 36Corlia en Wessel het pas hul eerste uitsending voltooi en sy is ekstaties. Haar opwinding is van korte duur wanneer ʼn vreemde man skielik sy opwagting maak....more9minPlay
September 04, 2020Briekaandraai - Episode 35Otto en Elfra praat oor die dwelmstorie wat in vanoggend se Windhond gebreek het en hoe hy daaraan gekom het. Elfra is woedend vir Otto, maar hy hou vol hy was reg. Dit lei tot ʼn breekspul....more9minPlay
September 03, 2020Briekaandraai - Episode 34Slaptjip konfronteer Corlia met die feit dat hy ʼn komedie-aanbieding op hul radiostasie wil doen. Maar dan skiet hy homself in die voet. Die vete tussen Windhond se redakteur Otto en Briekaandraai FM se aanbieder Corlia raak heftiger....more9minPlay
September 02, 2020Briekaandraai - Episode 33Slaptjip vertel vir Dottie dat daar ʼn dwelmprobleem op die dorp is. Hy verdink sy neef Toffieneus dat hy deel van die dwelmnetwerk is. Dottie daag onverwags by die nuwe radiostasie op met haar beroemde “roebab-paai” en dit veroorsaak konsternasie op Briekaandraai FM se stasie....more10minPlay
September 01, 2020Briekaandraai - Episode 32Otto verwyt Elfra oor haar moontlike betrokkenheid by Briekaandraai FM. Elfra gaan soek troos by Dottie wat ook ʼn probleem het met Otto. Tesame maak hulle ʼn plan om weer sy guns te wen. “Die pad na ʼn man se hart loop deur sy maag.”...more9minPlay
August 31, 2020Briekaandraai - Episode 31Wessel en Corlia oefen in die radio-ateljee vir hul eerste toetsuitsending. Wessel gebruik sy kanse en dinge raak te romanties na Corlia se sin....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.