Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
August 28, 2020Briekaandraai - Episode30Melissa verwyt Elfra oor die jongste skok wat haar gastehuis getref het en sy vermoed Otto sit daaragter. Slaptjip doen nuuskierig navraag oor die nuwe gimnasium se inkommer-eienaar, Wolfgang, wat die dorp aan die raai het....more9minPlay
August 27, 2020Briekaandraai - Episode 29Wessel is woedend omdat Otto hom en sy radiostasie, Briekaandraai FM, saboteer. Hy bestorm Windhond se kantore, maar daar wag ʼn verrassing op hom....more9minPlay
August 26, 2020Briekaandraai - Episode 28Melissa is op die oorlogspad. Eers moet sy van Slaptjip ontslae raak en dan moet sy Otto konfronteer oor sy vendetta teen Briekaandraai FM. Maar sy het Otto onderskat....more9minPlay
August 25, 2020Briekaandraai - Episode 27Corlia en Wessel rig hulle kantore vir die nuwe radiostasie in met die hulp van ʼn paar werkers, en beplan opgewonde aan hulle oggendprogram. Dan kry Corlia ʼn ontstellende oproep....more8minPlay
August 24, 2020Briekaandraai - Episode 26Dottie hoor by Slaptjip dat sy neef Toffieneus met die intrapslag reeds moeilikheid maak. Elfra en Dottie gesels nog in die straat voor Windhond se kantore oor al die plakkate van Briekaandraai FM ... toe ʼn skok die dorp tref....more9minPlay
August 21, 2020Briekaandraai - Episode 25Dottie hoor die nuus oor die nuwe radiostasie wat gaan begin uitsaai. Corlia nooi haar om by hulle stasie te adverteer en maak ʼn voorstel wat Dottie oorrompel. Otto ontbied Corlia na sy kantoor oor sy werksaanbod en kry ʼn antwoord wat hy allermins verwag het....more9minPlay
August 20, 2020Briekaandraai - Episode 24Corlia en Wessel wend ʼn finale poging aan om Melissa te oorreed om Radio Briekaandraai in ʼn deel van haar gastehuis te begin. Hulle speel hulle laaste troefkaart....more9minPlay
August 19, 2020Briekaandraai - Episode 23Slaptjip dink daar ontwikkel algaande meer as ʼn werksverhouding tussen Corlia en Wessel. Otto neem Elfra vir ete waar hy meer hoor van die geheimsinnige sakeman, Wolfgang, wat die gimnasium op die dorp gaan open. Otto se eintlike rede vir die ete is om aan Elfra ʼn ultimatum te stel....more9minPlay
August 18, 2020Briekaandraai - Episode 22Corlia en Wessel takel mekaar oor Otto se aanbod aan haar. Wessel kom pas van die padbouery af en het nuus oor die boom se lot....more8minPlay
August 17, 2020Briekaandraai - Episode 21Dottie spoor Melissa aan om Corlia en Wessel by te staan in hulle soektog na ʼn geskikte plek vir die radiostasie. Maar dan tref ʼn ramp die dorp en Otto Marais jaag na die toneel. Om te help? Of om ʼn goeie nuusstorie vir Windhond te kry?...more8minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.