Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
August 14, 2020Briekaandraai - Episode 20Elfra vaar die dorp in en doen onderhoude met die inwoners oor die voorgenome uitkap van die dorp se geskiedkundige boom. So beland sy by Slaptjip en tannie Dottie in Kolwyntjie en kry meer as wat sy verwag....more9minPlay
August 13, 2020Briekaandraai - Episode 19Redakteur Otto ontbied Corlia na sy kantoor by "Windhond" en maak aan haar ʼn verrassende aanbod. Wessel is ontsteld wanneer hy van die gesprek hoor....more8minPlay
August 12, 2020Briekaandraai - Episode 18Slaptjip is vol stories: hy het nuwe voorstelle vir Kolwyntjie se spyskaart en skinder opgewonde oor die dorp se nuwe gimnasium. Hy het boonop planne om die dorp se geskiedkundige boom te help red. Hy moet vroeg huis toe om kos vir sy familie te gaan voorberei wat uit die Kaap kom. Melissa breek sy spoed toe sy daar opdaag....more9minPlay
August 11, 2020Briekaandraai - Episode17Corlia bedink ʼn plan hoe om Melissa te oortuig om die agterste kamers van haar gastehuis, Briekaandraai, aan haar en Wessel te verhuur vir hulle beplande radiostasie. Vir die eerste keer lyk dit of Melissa gaan inwillig, maar Wessel daag op en dit het gevolge....more8minPlay
August 10, 2020Briekaandraai - Episode16Elfra en die redakteur van Windhond, Otto, sit vas oor nuusstories wat deur ʼn joernalis gesteel word. In die proses spat die vonke en daar’s verrassende gevolge....more9minPlay
August 07, 2020Briekaandraai - Episode 15Corlia skakel Elfra oor die ontstellende insident van die vorige aand. Slaptjip en Dottie besluit om Kolwyntjie se veiligheid op te skerp – met goeie rede....more10minPlay
August 06, 2020Briekaandraai - Episode 14Corlia probeer die geheim oplos van die onbekende persoon wat tannie Dottie terroriseer. Sy besef dit kan die eerste storie vir hul nuwe radiostasie wees. Dan sien Corlia iets raak wat haar koue rillings gee....more10minPlay
August 05, 2020Briekaandraai - Episode 13Slaptjip daag met sy spesialisgereg op by die koerant Windhond. Dit gee aanleiding tot groot konsternasie. Elfra kry ʼn oproep wat haar skok....more10minPlay
August 04, 2020Briekaandraai - Episode 12Wessel en Corlia dink aan maniere om Melissa te probeer oortuig om hulle toe te laat om ʼn radiostasie in een deel van haar gastehuis Briekaandraai te open. Dan kry hulle ʼn blink plan. Maar die hooghartige Melissa daag skielik op en daar’s verrassende gevolge....more9minPlay
August 03, 2020Briekaandraai - Episode 11Dottie en Slaptjip bespreek die uitslag van die ondersoek wat die gesondheidsowerhede by Kolwyntjie op Otto se aandrang gedoen het. Dan kom albei met ʼn blink plan vorendag na aanleiding van die brand in die ou herehuis....more10minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.