Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
September 25, 2020Briekaandraai - Episode 50Slaptjip maak sy debuut as nuusverslaggewer op Briekaandraai FM, maar nie sonder dramatiese gevolge nie....more9minPlay
September 24, 2020Briekaandraai - Episode 49Slaptjip terg Elfra omdat Wolfgang glo net oë vir haar gehad het met die opening van sy gimnasium. Elfra maak dit af as skinderstories. Sy help Slaptjip om sy eerste nuusverslag vir Briekaandraai FM te doen; iets wat sy nog gaan berou....more9minPlay
September 23, 2020Briekaandraai - Episode 48Tannie Dottie is vir ʼn week of wat Upington toe en Melissa help Slaptjip uit in Kolwyntjie waar dit rof gaan. Otto daag op met heelwat kritiek op haar bestuur, maar Melissa deins nie vir hom terug nie....more9minPlay
September 22, 2020Briekaandraai - Episode 47Wolfgang gaan sien Otto Marais by Windhond en het ʼn appeltjie met hom te skil oor sy advertensie wat geplaas is. Die twee ego’s bots hewig en aanmekaar. Wolfgang vertrek met ʼn dreigement aan Otto....more8minPlay
September 21, 2020Briekaandraai - Episode 46Wolfgang se gimnasium open uiteindelik op die dorp en dit is omtrent ʼn gedoente. Wanneer Wolfgang te vriendelik raak met Corlia tydens ’n onderhoud, kry Wessel se jaloesie die oorhand....more8minPlay
September 18, 2020Briekaandraai - Episode 45Slaptjip en Dottie werk verbete om genoeg kos vir die personeel van Windhond te maak, wanneer Wolfgang opdaag met ʼn aanbod vir Dottie wat haar laat bloos. Elfra konfronteer Wolfgang met ʼn foto van hom en Corlia uit die verlede....more10minPlay
September 17, 2020Briekaandraai - Episode 44Otto en Elfra stel ʼn noodplan in werking om die situasie by Windhond te beredder. Hulp daag uit ʼn onverwagte oord op. Otto maak ʼn ontdekking oor die geheimsinnige Wolfgang wat Elfra se oë laat rek....more9minPlay
September 16, 2020Briekaandraai - Episode 43Slaptjip probeer Corlia se arm draai om sonder ʼn oudisie vir hom sy eie komedie-gleuf op Briekaandraai FM te gee. Wolfgang gaan voort met sy veldtog om Corlia te intimideer en om Slaptjip se produkte in Kolwyntjie verdag te maak....more9minPlay
September 15, 2020Briekaandraai - Episode 42Corlia en Wessel het nog ʼn suksesvolle radio-uitsending. Hulle besluit om Slaptjip by hul stasie te betrek. Otto versuur die dag toe hy met ʼn dreigement inbars, maar Wessel laat hom nie afskrik nie....more9minPlay
September 14, 2020Briekaandraai - Episode 41Wolfgang en Elfra ontmoet mekaar in ’n restaurant en dit lei tot ʼn oorlogsverklaring wanneer Elfra besef sy het die aantreklike Wolfgang totaal onderskat....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.