Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
December 04, 2020Briekaandraai - Episode 100Otto en Elfra stap deur die hoofstraat toe daar ’n onverwagse ongeluk is met dramatiese gevolge....more8minPlay
December 03, 2020Briekaandraai - Episode 99Wolfgang waarsku Wessel dat die oggendprogram ’n stewige opgradering nodig het maar Wessel stem nie saam nie. Dan takel Wolfgang onverwags vir Slaptjip. Dit is asof die duiwel in hom losgeraak het....more9minPlay
December 02, 2020Briekaandraai - Episode 98Corlia en Wessel ry weer fiets en ontmoet iemand by die afgrond waar ’n lelike insident amper gebeur....more8minPlay
December 01, 2020Briekaandraai - Episode 97Wolfgang besef Windhond gaan onder en hy maak Otto ’n aanbod vir die koerant. Maar twee hardekoppe, een ’n narsis en die ander ’n diktator, bots liederlik....more10minPlay
November 30, 2020Briekaandraai - Episode 96Otto neem nie alleen Dottie se kosrubriek by Windhond weg nie, hy skerm steeds vir die onbevoegde Tina. Maar Corlia het genoeg gehad....more9minPlay
November 27, 2020Briekaandraai - Episode 95Tannie Dottie en Slaptjip verf dat dit klap in Kolwyntjie toe Elfra daar aankom met interessante nuus oor Wolfgang....more10minPlay
November 26, 2020Briekaandraai - Episode 94Otto vra Corlia om Tina se stories oor te skryf en sy kom in opstand. Dan ontmoet Corlia vir Wolfgang buite......more8minPlay
November 25, 2020Briekaandraai - Episode 93Wolfgang en Wessel saai selde saam uit maar vanoggend is dit hulle beurt. Dit verander egter in ’n groot geveg....more9minPlay
November 24, 2020Briekaandraai - Episode 92Dottie en Wessel is besig om Kolwyntjie uit te verf wanneer Wessel opdaag. Hy is nogal bekommerd oor sy oggendprogram wat luisteraars verloor....more10minPlay
November 23, 2020Briekaandraai - Episode 91Otto roep Corlia in en roskam haar. Dit het egter die teenoorgestelde uitwerking as wat die befoeterde redakteur verwag....more8minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.