Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur... more
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.
December 18, 2020Briekaandraai - Episode 110Tannie Dottie kry ‘n reuse verrassing wanneer sy Melissa in die padkafee besoek. Slaptjip daag hierna op met verbysterende nuus....more10minPlay
December 17, 2020Briekaandraai - Episode 109Wessel hoor hoe dit met Phoebe en Slaptjip se hartsake gaan. Wanneer Wessel Wolfgang se redigeer-sessie onderbreek, bars die duiwel los....more9minPlay
December 16, 2020Briekaandraai - Episode 108Otto maak Elfra ‘n aanbod. En Elfra en Lana doen stemopnames naby Corlia se motorwrak....more9minPlay
December 15, 2020Briekaandraai - Episode 107Dottie en Melissa skinder oor die nuwe omroeper Lana Visser wanneer sy onverwags instap en hulle meer hoor as wat hulle verwag het......more9minPlay
December 14, 2020Briekaandraai - Episode 106Otto klop Wessel wakker met skokkende nuus....more8minPlay
December 11, 2020Briekaandraai - Episode 105Corlia werk kliphard aan die belangrikste storie van haar lewe met dramatiese gevolge....more9minPlay
December 10, 2020Briekaandraai - Episode 104Slaptjip se waentjie, Loslootjie, wil nie vat nie, maar gelukkig is Wessel daar om te help. Dan maak Wessel nuus aan Wolfgang bekend wat die duiwel laat losbars....more9minPlay
December 09, 2020Briekaandraai - Episode 103Dottie en Elfra ondersoek die plek waar Wolfgang ’n ongeluk gehad het. Dan breek Elfra skokkende nuus oor Wolfgang aan Otto....more9minPlay
December 08, 2020Briekaandraai - Episode 102Wolfgang lê in die hospitaal en Corlia gaan besoek hom. Dis ’n besoek wat nie een van hulle twee ooit sal vergeet nie....more10minPlay
December 07, 2020Briekaandraai - Episode 101Slaptjip en tannie Dottie is geskok oor die ongeluk wat voor Kolwyntjie gebeur het. Maar wanneer Wessel opdaag, raak die drama en geheime net groter....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai:How many episodes does Briekaandraai have?The podcast currently has 120 episodes available.