Briekaandraai

Briekaandraai - Episode 6


Listen Later

Slaptjip ruik ʼn onaardige stank in die hoofstraat en kom agter die dorp se rioolwerke is nie meer funksioneel nie. Hy besluit om iets daaraan te doen. Otto dreig om die storie op Windhond se voorblad te plaas. Dan sien hulle die nuwe joernalis/omroeper, Wessel Vorster, met ʼn bakkie vinnig verbyry – agterop is verdagte toerusting.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BriekaandraaiBy Maroela Media