Chris is weer saam met ons met Episode 4. Hierdie een gaan diep en al wat ons kan sê is net HOU AAN
ONTHOU om jou koppie Joroch Coffee te bestel en kuier saam met ons die Maandag weer waar Vanessa & Felicia Goosen by ons kom in skakel vir nog 'n sessie van #RewolusieTalks - Angs, Depressie.... SELFMOORD saam met Vanessa & Felicia Goosen