Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deel die GOEIE nuus van Jesus op ALLE platforms.As jy graag wil hê ons moet 'n onderwerp bespreek kan jy gerus ons 'n Whatsapp stuur na 0645054455 of 'n epos na [email protected]Gaan besoek ... more
FAQs about Die Rewolusie:How many episodes does Die Rewolusie have?The podcast currently has 9 episodes available.
April 21, 2021Bring Die Vuur - Seisoen 3 Episode 5Chris is weer terug saam met ons en hy gesels vandag bietjie oor Matt 19:13-15 oor bring die kindertjies na HomOnthou om die volgende skakel te volg om jou Joroch Coffee te bestel: https://joroch.co As jy nog nie het nie, gaan volg ons op alle sosiale media en word deel van Die Rewolusie beweging https://linktr.ee/Die_Rewolusie Dankie aan die volgende borge: Storm Industries EZConnect SA...more11minPlay
March 24, 2021Bring Die Vuur - Seisoen 3 Episode 4Chris is weer saam met ons met Episode 4. Hierdie een gaan diep en al wat ons kan sê is net HOU AAN ONTHOU om jou koppie Joroch Coffee te bestel en kuier saam met ons die Maandag weer waar Vanessa & Felicia Goosen by ons kom in skakel vir nog 'n sessie van #RewolusieTalks - Angs, Depressie.... SELFMOORD saam met Vanessa & Felicia Goosen...more12minPlay
March 16, 2021#RewolusieTalks - Die seer agter aborsie saam met Natalie Hayes (Deel 2)Natalie kom loer weer by ons in om die gesprek van aborsie verder te vat. Skakel saam met ons regstreeks in kry daai vrae van jou reg. Ons wil graag baie dankie sê vir Joroch Coffee vir ons heerlike koffie in die studio, gaan besoek gerus hul webtuiste om joune te bestel: https://joroch.co/ As jy nog nie het nie, volg die volgende skakel en word deel van Die Rewolusie Beweging: https://linktr.ee/Die_Rewolusie Baie dankie aan die volgende borge:Storm IndustriesEZConnect SA...more1hPlay
March 10, 2021Bring Die Vuur - Seisoen 3 Episode 3Chris is weer terug met Episode 2 van Seisoen 3 Onthou om die volgende skakel te Joroch Coffee te bestel: https://joroch.co/ Gebruik die volgende kode op jou volgende bestelling en kry 10% afslag: JOREW02 As jy nog nie het nie, gaan volg ons op alle sosiale media en word deel van Die Rewolusie beweginghttps://linktr.ee/Die_Rewolusie Dankie aan die volgende borge:Storm IndustriesEZConnect SA...more13minPlay
March 02, 2021#RewolusieTalks - Die seer agter aborsie saam met Natalie HayesAborsie is 'n onderwerp wat gereeld op kom in 'n gesprek, maar waar staan ons as Kinders van God. Natalie Hayes kom loer by ons in en kuier by #RewolusieTalks om oor haar persoonlike reis te gesels Ons wil graag baie dankie sê vir Joroch Coffee vir ons heerlike koffie in die studio, gaan besoek gerus hul webtuiste om joune te bestel: https://joroch.co/ As jy nog nie het nie, volg die volgende skakel en word deel van Die Rewolusie Beweging: https://linktr.ee/Die_Rewolusie Baie dankie aan die volgende borge:Storm IndustriesEZConnect SA...more57minPlay
February 24, 2021Bring Die Vuur - Seisoen 3 Episode 2Chris is weer terug met Episode 2 van Seisoen 3 Onthou om die volgende skakel te Joroch Coffee te bestel: https://joroch.co/ Gebruik die volgende kode op jou volgende bestelling en kry 10% afslag: JOREW02 As jy nog nie het nie, gaan volg ons op alle sosiale media en word deel van Die Rewolusie beweginghttps://linktr.ee/Die_Rewolusie Dankie aan die volgende borge:Storm IndustriesEZConnect SA...more14minPlay
February 19, 2021Bring Die Vuur - Seisoen 3 Episode 1Chris loer vanaand in om te gesels oor ADVERTENSIE Onthou om die volgende skakel te volg om jou @Joroch Coffee te bestel: https://joroch.co/ Gebruik die volgende kode op jou volgende bestelling en kry 10% afslag: JOREW01 As jy nog nie het nie, gaan volg ons op alle sosiale media en word deel van Die Rewolusie beweginghttps://linktr.ee/Die_Rewolusie Dankie aan die volgende borge:Storm IndustriesEZConnect SA...more11minPlay
February 16, 2021Rewolusie Talks - Evangelisasie in 2021 (Deel 2) saam met CJ du ToitOns is opgewonde om weer saam met Cj du Toit in die Die Rewolusie studio te wees. Ons gesels oor Evangelisasie en hoe om verskillende gelowe te nader om Ons Koning se Naam te verkondig. Ons geniet ook een lekker koppie Joroch Coffee wat ons HOOFBORG is van #RewolusieTalks. Maak seker jy besoek hulle om joune vandag te bestel:www.joroch.co As jy nog nie het nie, gaan volg Die Rewolusie by die volgende skakel en word deel van die beweging:https://linktr.ee/Die_Rewolusie Ons will ook baie dankie sê aan ons volgende borge:EZConnect SAStorm Industries...more1h 9minPlay
February 09, 2021Rewolusie Talks - Evangelisasie in 2021 saam met CJ du ToitBaie dankie dat jy in skakel vir ons heel eerste kuier by #RewolusieTalksCj du Toit van Woord Wat Werk Bediening kom kuier by ons en ons gesels oor Evangelisasie in 2021 Onthou om die volgende skakel te volg om jou Joroch Coffee te bestel: https://joroch.co/Gebruik die volgende kode op jou volgende bestelling en kry 10% afslag: JOREW01 As jy nog nie het nie, gaan volg ons op alle sosiale media en word deel van Die Rewolusie beweginghttps://linktr.ee/Die_Rewolusie Dankie aan die volgende borge:Storm IndustriesEZConnect SA Die Rewolusie se INTRO musiek was gedoen deur Henrico and Anja - Worship - Around the Cornerhttps://youtu.be/yCtuPlJMOWI...more1h 13minPlay
FAQs about Die Rewolusie:How many episodes does Die Rewolusie have?The podcast currently has 9 episodes available.