Die Rewolusie

Rewolusie Talks - Evangelisasie in 2021 (Deel 2) saam met CJ du Toit


Listen Later

Ons is opgewonde om weer saam met Cj du Toit in die Die Rewolusie studio te wees. Ons gesels oor Evangelisasie en hoe om verskillende gelowe te nader om Ons Koning se Naam te verkondig.
 
Ons geniet ook een lekker koppie Joroch Coffee wat ons HOOFBORG is van #RewolusieTalks. Maak seker jy besoek hulle om joune vandag te bestel:
www.joroch.co
 
As jy nog nie het nie, gaan volg Die Rewolusie by die volgende skakel en word deel van die beweging:
https://linktr.ee/Die_Rewolusie
 
Ons will ook baie dankie sê aan ons volgende borge:
EZConnect SA
Storm Industries
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die RewolusieBy Die Rewolusie