Die Rewolusie

Bring Die Vuur - Seisoen 3 Episode 5


Listen Later

Chris is weer terug saam met ons en hy gesels vandag bietjie oor Matt 19:13-15 oor bring die kindertjies na Hom

Onthou om die volgende skakel te volg om jou Joroch Coffee te bestel: https://joroch.co

As jy nog nie het nie, gaan volg ons op alle sosiale media en word deel van Die Rewolusie beweging https://linktr.ee/Die_Rewolusie

Dankie aan die volgende borge: Storm Industries EZConnect SA

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die RewolusieBy Die Rewolusie