Kosmos 94.1

Britse ekonomie op die regte pad - Reeves


Listen Later

Die Britse minister van Finansies, Rachel Reeves, sê die land se jongste groeisyfers toon die regering het die regte ekonomiese plan. Die ekonomie het in die eerste kwartaal met 0,6-persent gegroei toe produksie en die boubedryf goed presteer het ondanks hoër energiekoste weens die Iranse konflik. Reeves sê ekonomiese bestendigheid moenie nou in gevaar gestel word nie, en waarsku teen 'n moontlike leierskapsuitdaging teen eerste minister Keir Starmer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1