Nuus

Britse LP’s stem om dokumente oor Andrew vry te stel


Listen Later

Britse parlementslede het die vrystelling van lêers wat verband hou met Andrew Mountbatten-Windsor se aanstelling in 2001 as die Verenigde Koninkryk se handelsgesant, amptelik ondersteun. Die voormalige prins is verlede week gearresteer weens moontlike wangedrag in ʼn openbare amp. Hy word beskuldig dat hy tydens sy termyn as handelsgesant vertroulike staatsinligting met die veroordeelde seksoortreder, wyle Jeffrey Epstein, gedeel het, maar hy ontken die bewerings. Die minister van Handel, Chris Bryant, striem Mountbatten-Windsor se arrogansie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings