Nuus

Britse regering het met Covid-19 misluk


Listen Later

Die Verenigde Koninkryk se reaksie op die Covid-19-pandemie kan opgesom word as te min, te laat. Dit is volgens ʼn onafhanklike verslag oor die regering se hantering van die pandemie. Die verslag voer aan lewens kon in die eerste vlaag van die pandemie gered word indien die verpligte inperking ʼn week vroeër ingestel is. Die ondersoek se voorsitter, Baroness Hallett, sê daar was tydens die pandemie ʼn giftige en chaotiese kultuur in die VK-regering:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings