Nuus

Britte is sat vir migrante


Listen Later

Protesaksies neem toe in Brittanje, veral by hotelle waar migrante gehuisves word. Die Tories se skadu-minister vir binnelandse sake, Chris Philp, sê dat sedert Januarie het 29 000 migrante in die land op bote aangekom en mense is sat. Hy sê die Arbeidersregering luister nie na die bevolking nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings