Nuus

Brockerhoff volgende week terug in die hof


Listen Later

Die vermeende stroper en sindikaat-leier Derrick Brockerhoff sal op 23 en 26 Januarie in Windhoekse howe in twee verskillende sake verskyn. Brockerhoff het in baie streke hofsake aan die gang, waar hy op borgtog vrygelaat is. Kosmos 94.1 Nuus het met Hennie Brisley van die Windhoek Streekslandbou-unie gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings