
Sign up to save your podcasts
Or


Deel van ons as wedergebore Christene se identiteit, is ons identiteit as bruid van Jesus. Kom reis saam met ons deur hierdie reeks en ontdek jou ware identiteit as bruid van Jesus. Dit gaan jou verhouding met Hom vir altyd verander!
By Jacques LootsDeel van ons as wedergebore Christene se identiteit, is ons identiteit as bruid van Jesus. Kom reis saam met ons deur hierdie reeks en ontdek jou ware identiteit as bruid van Jesus. Dit gaan jou verhouding met Hom vir altyd verander!