Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 234 episodes available.
August 20, 2026Wat van Doop - Ep.2Doop is nie iets wat ons moet uitstel nie. Ek weet nie hoekom ons op 'n plek gekom het waar ons uitstel om gedoop te word vir 'n meer gerieflike tyd, plek of omstandighede nie, maar dis nie wat ek in die Handelinge kerk sien nie. Vir hulle was daar 'n dringendheid om gedoop te word wanneer jy tot bekering kom.Kom kyk saam met ons na die Woord, en los gerus vir ons jou gedagtes, of vrae....more24minPlay
August 05, 2026Wat van Doop - Ep1Hoe belangrik is dit om gedoop te word?Wat gebeur wanneer jy gedoop word? Is dit iets wat ons doen omdat ons denominasie dit doen, of nie doen nie?...more20minPlay
July 29, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep25Wanneer ons in geloof bid, in ooreenstemming met die Woord, dan het ons reeds ontvang waarvoor ons gebid het. Reeds, Verlede tyd......more20minPlay
July 24, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep24Ongeloof het selfs Jesus gekeer om te kan doen wat Hy graag wou doen in Nasaret, Sy eie tuisdorp....more18minPlay
July 19, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep23Dis absoluut moontlik vir 'n wedergebore gelowige, om ook ongeloof en twyfel te hê. En ons moet die guts hê om dit te erken, te bely, en dit los te sny sodat ons kan beryk wat God in en deur ons wil beryk....more17minPlay
July 15, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep22Ons moet ernstig wees daaroor om twyfel en ongeloof uit ons lewens te verwyder, want dit kan verhoed dat ons bereik wat God in en deur ons wil bereik....more15minPlay
July 10, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep.21As ek en jy 'n afspraak maak vir 'n spesifieke tyd, moet ons seker maak dat ons hou by ons woord, want so leer ons ons vlees dat ons bedoel wat ons sê....more21minPlay
July 07, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep20Jou woorde, wat glo en saamstem met God se Worode, het die krag en die mag om die verloop van die toekoms, en sodoende geskiedenis, te verander....more20minPlay
July 03, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep19Ons geloof word deur ons woorde geaktiveer. As dissipels van Jesus is ons veronderstel om 'n honger en verwagting hê na die bonatuurlike wat God vir ons beskikbaar het....more18minPlay
June 30, 2026Geloof wat Berge Verskuif - Ep18Daar is soveel meer krag in ons woorde as wat ons besef....more12minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 234 episodes available.