Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 151 episodes available.
September 04, 2025Ep2 - Om God te ervaarIn Markus 9:23 sê Jesus vir die pa van die maansiek seun "...as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo."Geloof is God se uitnodiging aan ons om Sy krag, Sy liefde en Sy heerlikheid te ervaar...more8minPlay
September 03, 2025Ep1 - Om God te ervaarGeloof is God se uitnodiging aan jou en my om Sy goedheid en liefde en krag te ervaar, sodat ons Hom meer intiem en intens kan ken, en Jesus het 'n baie duur prys betaal sodat ons Hom en die Vader kan ken....more9minPlay
September 02, 2025Ep2 - Finansies in God se KoninkrykDit maak nie saak hoeveel jy het om te gee nie, maar wat vir God belangrik is, is jy gewillig? Het jy 'n gewilligheid om te gee? Dit maak nie saak of dit net R1 is nie. Is jy gewillig om Hom te vertrou met daardie R1?...more8minPlay
August 29, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde land - Ep6God se plan is NOOIT OOIT om jou te breek, te ontbloot of om jou te beskaam nie. Geloof is 'n uitnodiging om te sien wat Hy sien. I Kor 13:5 sê dat liefde nie sy eie belang soek nie. God is liefde, dus, soek God nie Sy eie belang nie. Wie se belang soek Hy dan? Joune!!...more7minPlay
August 28, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep5God dink nie soos ons dink nie, en Hy sien nie wat ons sien nie. Ons moet leer om soos Hy te dink en te sien wat Hy sien, want dan sal ons nie so maklik benoud raak en al die onnodige vrae vra wat ons soms vra nie....more10minPlay
August 27, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep4Wanneer ons weerstand sien in ons lewens, moet ons leer om soos Jesus te dink. Ons moet leer om te sien wat Hy sien. En dis absoluut moontlik. Kom leer saam met ons....more10minPlay
August 22, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep3Moenie staat maak op wat jy sien en wat jy moontlik kan doen "om God so bietjie uit te help" nie! Wees sensitief genoeg om in geloof te beweeg wanneer Hy sê dis tyd om te beweeg, al lyk die omstandighede glad nie gunstig nie....more7minPlay
August 21, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep2Teenkanting en weerstand, moenie ons maatstaf wees of ons in die wil van God is, of nie. Die enigste maatstaf van Sy wil is Sy Woord en Sy beloftes....more9minPlay
August 20, 2025Hoe lyk dit in die Beloofde Land? Ep1Gaan al die stêrre in 'n lyn wees en alles perfek lyk, sodat ek kan weet, dis nou die tyd om te begin beweeg? Heelwaarskeinlik nie. Die rivier mag dalk wal tot wal in vloed wees, maar is jy bereid om in geloof die eerste tree te gee? Want dit is wat geloof doen......more11minPlay
August 19, 2025Finansies in God se Koninkryk IKol 1:13 sê dat ons oorgebring is uit die mag van die duisternis na die koninkryk van Jesus, dit beteken, as ons in 'n ander koninkryk is, moet ons sekerlik verstaan hoe werk finansies in hierdie koninkryk? Reis saam met ons en leer hoe kyk God na finansies....more9minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 151 episodes available.