InJesus Bybelstudie

In watter Adam is jy?


Listen Later

I Kor 15:45 leer ons dat daar 'n eerste Adam en 'n laaste Adam is.

En ons is almal in die eerste Adam gebore, totdat ons wedergebore word in Jesus, die laaste Adam.

So dit maak nie saak hoe goed of heilig jy leef in die eerste Adam nie.

Wat saak maak is die geregtigheid van God in die laaste Adam, naamlik Jesus.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots