Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 153 episodes available.
August 01, 2025Ep12 - Intimiteit met Jesus - Laat die Lam jou losmaak van EgipteIsrael in Egipte is 'n pragtige beeld van God se verlossingsplan deur die Lam en die bloed van die Lam. Het jy geweet dat Israel was groter en magtiger as Egipte, maar tog was Israel hul slawe. Hoe is dit moontlik?...more12minPlay
July 31, 2025Ep11 - Intimiteit met JesusHoe vergewe God ons EN bly ter selfde tyd regverdig? Hy kan tog nie ons sondes onder die mat in vee en maak asof dit nooit gebeur het nie, en dit dan net "genade" noem nie. Hy sou 'n onregverdige regter wees as Hy dit sou doen....more11minPlay
July 30, 2025Ep10 - Intimiteit met JesusHoe maak ek as sonde my probeer verhinder om na God te gaan? Ek kry skaam oor wat ek gedoen het en ek dink God is teleurgesteld. Kom luister wat sê God se Woord en hoe jy jou intimiteit met God kan beskerm ....more11minPlay
July 29, 2025Ep9 - Intimiteit met Jesus - Dis meer as net 'n boksie om af te tiekEk kan nie God vir jou ken nie. Net jy kan dit doen. En dis soveel meer as net 'n boksie in ons gewete om af te tiek, dis absoluut awesome om met die Skepper en Almagtige God 'n intieme gesprek te hê waarin jy Hom kan vrae vra en Hy vir jou en jy Sy hart kan ervaar en leer ken. Dit is baie persoonlik en dis baie intens....more5minPlay
July 25, 2025Ep8 - Intimiteit met JesusII Kor 2:14 & 15 sê "MAAR God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei. Want ons is 'n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan"Ons versprei 'n aangename geur van Jesus as gevolg van ons kennis van Hom, ons intimiteit met Hom....more9minPlay
July 24, 2025Ep7 - Intimiteit met Jesus - Groei tot Sy volle grootteEf 4:13 sê dit is moontlik om te groei tot die mate van die volle grootte van Christus. Wat 'n vooruitsig. Wat 'n doel! Dit klink vir my baie beter as om net rond te sit en te wag om eendag hemel toe te gaan....more8minPlay
July 23, 2025Ep6 - Intimiteit met Jesus - "Volg My"In Matt 16:24 sê Jesus “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg.”Wat beteken dit?...more9minPlay
July 22, 2025Ep5 - Intimiteit met Jesus - Jou Genesis bloudrukAs ons nie weet wat die doel en funksie van 'm spesifieke ding is nie, gaan ons daardie ding misbruik en heelwaarskynlik op 'n stadium breuk. So vandag kyk ons na ons Genesis bloudruk, waarvoor is ons geskep en waarvoor het Jesus vir ons gesterf, en hierdie twee dinge het baie meer met mekaar te doen as wat ons besef....more11minPlay
July 18, 2025Ep4 - Intimiteit met Jesus - Wees intensioneelOm God te ken is intimiteit met Hom van kardinale belang....more8minPlay
July 17, 2025Ep3 - Intimiteit met Jesus - Intimiteit is deel van die Nuwe VerbondIn Hebreërs 8 vind ons die bewoording van die Nuwe Verbond, en in vers 11 sê God "En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: Ken die Here nie; want almal sal My ken, klein en groot onder hulle."Kom kyk saam met ons wat dit beteken. ...more8minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 153 episodes available.