InJesus Bybelstudie

Ep1 - Antwoorde op moeilike Skrifte


Listen Later

'n Teks wat baie mense laat twyfel in hul redding en identiteit as wedergebore seuns van God, is Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..."

Maar dit hoef nie so te wees nie. Kom luister gerus saam.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots