Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 224 episodes available.
February 05, 2026Ep3 - Antwoorde op moeilike SkrifteDeel 3 - Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..."Wat beteken dit vir ons?...more9minPlay
February 03, 2026Ep2 - Antwoorde op moeilike SkrifteMatt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..."Hierdie is ons 2de gedeelte waarna ons kyk hoe om hierdie Skrif reg te verstaan....more8minPlay
January 29, 2026Ep1 - Antwoorde op moeilike Skrifte'n Teks wat baie mense laat twyfel in hul redding en identiteit as wedergebore seuns van God, is Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..."Maar dit hoef nie so te wees nie. Kom luister gerus saam....more9minPlay
January 28, 2026Ep9 - Finansies in God se KoninkrykVandag kyk ons na Fillipense 4:18 wat hierdie amazing stelling maak "Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrodítus ontvang het wat deur julle gestuur is, 'n lieflike geur, 'n welgevallige offer, welbehaaglik by God."Kan jy glo dat finansiele offer die hemel kan laat lekkerder ruik?...more8minPlay
January 27, 2026Ep8 - Finansies in God se Koninkryk - Sy hart is 'n oes vir jouGod se hart is om vir jou 'n oes te gee, maar ek en jy moet die eerste stap neem om te saai. Daar kan nie 'n oes wees sonder saad nie....more10minPlay
January 23, 2026Omdat ek weet wie Hy is - Ep8As jy weet wie God werklik is en hoe Sy hart lyk, sal jy weet dat daar net een moontlike uitkoms vir jou uitdagings kan wees. Jy WEN!!...more9minPlay
January 21, 2026Omdat ek weet wie Hy is... Ep.7Die uitnodiging is om Hom te aanbid vir WIE Hy is, en nie vir wat Hy vir ons kan doen nie... Maar ons vlees skreeu daarteen en sê dis skynheiligheid....more7minPlay
January 20, 2026Omdat ek weet wie Hy is - Ep.6God is liefde... Het jy al ooit gewonder oor die volle impak en betekenis hiervan? Hy probeer nie lief hê nie, Hy IS liefde....more8minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 224 episodes available.