Nuus

Buigsame grondtitels vir dorpe uitgerol


Listen Later

Die grondhervormingministerie het begin met die uitrol van buigsame grondbesittitels reg oor die land, met die doel om stedelike grond meer toeganklik en bekostigbaar te maak vir inwoners van informele nedersettings. Die ministerie het plaaslike owerhede aangespoor om die inisiatief te aanvaar en grondregte vir kwesbare gemeenskappe te verseker. Die ministerie se uitvoerende direkteur, Ndiyakupi Nghituwamata, het namens die minister gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings