Kosmos 94.1

Buitelander vas oor massaskietery in Gqeberha


Listen Later

Die Oos-Kaap se LUR vir vervoer en gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, het die deurbraak verwelkom in die massaskietery in Motherwell, Gqeberha, waarin vyf jong mans onlangs doodgeskiet is. Dit volg na die inhegtenisneming van 'n 28-jarige buitelander in verband met die moorde. Die woordvoerder van die departement, Makhaya Komisa, sê die regering waarsku misdadigers dat hulle geen misdadige optrede in die provinsie sal duld nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1