Nuus

Burger besin oor nederlaag in Uganda


Listen Later

Die Namibiese Rugbyspan is op pad na Finale Kwalifiserende Toernooi in Dubai in die hoop om ‘n plek te kry in die 2027 Wêreldbeker. Die toerspan sal toetswedstryde speel teen België op die 8ste November, Samoa op die 13de en Brasilië op die 18de. Net een van dié vier nasies sal deurdring. Die span, wat die naweek teen die Boland Kavaliers 26-17 verloor het, het nie daarin geslaag om in Uganda te kwalifiseer nie. Die direkteur van rugby, Jacques Burger het oor die nederlaag gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings