Nuus

Burger het 'n plan vir Namibië vs Samoa


Listen Later

Namibië se senior mansrugbyspan pak Samoa môre in hul tweede wedstryd by die finale Wêreldbeker-kwalifiseringstoernooi in Dubai, na 'n 22-15-verlies teen België. Om hul hoop lewend te hou, moet Namibië Samoa klop en dan op Samoa staatmaak om België op 18 November te klop. Die Namibiese Rugbyunie se direkteur van rugby, Jacques Burger, het oor die verlies besin en sê die span beplan om beter te vaar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings