Nuus

Burgerlugvaartowerheid-hoë kry internasionale rol


Listen Later

Die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlugvaartowerheid, Toska Sem, is aangestel as die tweede visevoorsitter van die Tegniese Kommissie van die Internasionale Burgerlugvaartorganisasie, ICAO. Sy is deur Australië vir die rol genomineer met 'n sekondering deur Kameroen en Kazakstan tydens die onlangse 42ste ICAO-vergadering, wat in Montreal, Kanada, plaasgevind het. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die owerheid, Nelson Ashipala, gepraat oor haar rol.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings