Nuus

Burmester vat tweede LIV-titel


Listen Later

Die Suid-Afrikaner Dean Burmester het sy tweede individuele LIV-gholftitel gewen nadat hy die Spanjaarde, Jon Rahm en Josele Ballester, in Chigaco op die eerste uitspeelputjie verslaan het. Burmester het sy aanvanklike voorsprong van twee houe verloor met drie agtereenvolgende houe oor baansyfer, maar het uiteindelik op nege onder 204 klaargemaak. Daar was ook ʼn uitspeelstryd tussen spanne waar Burmester se Stinger-span met Torque afgereken het om die titel te buit. Burmester, wat prysgeld van 71 miljoen Suid-Afrikaanse rand in sy sak steek, sê die oorwinning is spesiaal:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings