Nuus

Buurland begin ent, getalle van M-pokke styg


Listen Later

Die Departement van Gesondheid sê hy is besig met 'n inentingsveldtog teen M-pokke, aangesien die aantal laboratoriumbevestigde gevalle in die land geleidelik aan die toeneem is. Twee laboratoriumbevestigde gevalle is onlangs in Gauteng en die Wes-Kaap aangeteken, wat die totale aantal bevestigde gevalle tot tien verhoog. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê hulle het ongeveer 10 500 dosisse van die m-pokke-entstof, Imvanex, 'n skenking van die Afrika-sentrum vir Siektebeheer ontvang:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings