Agra Auctions hou op 2 Julie die BXB Elite Veiling by die Agra Bank Windhoek Veilingsring by die skougronde in die hoofstad. Hoë kwaliteit stoet Brahman en Braunvieh diere is op aanbod... Paul Klein van Agra Auctions vertel vir ons meer...