Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube... more
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.
June 17, 2021Wat jy saai sal jy maaiGalasiërs 6:7-10…dus, doen aan almal goed. Wat gaan jy saai vandag?...more3minPlay
June 16, 2021Rustige vreugdePsalm 16:11…uit die Here se hand kom net wat mooi is. Wees bly daaroor, jubel en sing tot Sy eer....more2minPlay
June 15, 2021Nader aan God1 Korinthiërs 8:8...geloof bring ons nader aan God, Hy wil jou lei...more2minPlay
June 14, 2021Bou jou huis, deel tweeMattues 10:13...hoe is jou huis se gesindheid? Sien mense Jesus se gedrag by julle?...more3minPlay
June 13, 2021Bou jou huis, deel eenSpreuke 14:1-2...hoe bou jy jou huis? Dit geld vir almal, nie net vroue nie. Staan saam, maak jou huis leefbaar, vol liefde en geluk....more3minPlay
June 10, 2021Gevoelens en selfbeheersing2 Petrus 1:6-7, Spreuke 5:23, 23:23, 25:28....beheer jou gevoelens en nie anders om nie. Selfbeheersing in alle omstandighede....more3minPlay
June 09, 2021Blydskap en vreugdePsalm 16:11...by die Here is daar oorvloedige blydskap...more2minPlay
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.