Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube... more
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.
April 21, 2021Liefde vir jou naaste maar geloof in GodJohannes 2:24-25...eer God, liefde vir jou naaste...more2minPlay
April 19, 2021Groei jou PotensiaalPrediker 9:10....Groei waarin jy goed is, Vra God se leiding...more3minPlay
April 18, 2021Luister gerus na Anelia se getuienis en hoekom sy die Virtuele begrafnis diens begin het. Volg haar op Herklink.co.zaAnelia se oupa is in Mei 2020 in die Wes-Kaap oorlede. In Junie skryf haar ouma via Whatsapp: “Ek kon nie eers my maat groet nie… ek kon net vir oulaas by die hospitaal se ingang my elmboog teen syne druk. Hy het in sy laaste oomblikke na my geroep en ek kon nie daar wees nie.”Na aanleiding van hierdie onbewustelike roep na hulp, ontwikkel Anelia en Andri ‘n “virtuele gedenkdiens”. Bydraes kom van reg oor die wêreld: sy dogter en kleinkinders in Australië, familie oor die hele land, die NG Gemeente uit sy geliefde tuisdorp. Op hierdie besonderse wyse vergader almal een Sondag om 10:30 – elk in hul afsonderlike sitkamers – om afskeid te neem.‘n Skrale plaasvervanger, maar in hierdie tragiese omstandighede kon dit tog troos bied – sodanig dat dit ons roeping geword het om hierdie troos aan ander te skenk....more24minPlay
April 15, 2021Stel doelwitte saam met GodSpreuke 4:25-27...stel doelwitte en bid daaroor. Volg die Here se leiding...more3minPlay
April 14, 2021God se teenwoordigheidPsalm 27:4...laat God toe om elke dag saam met jou te stap...more2minPlay
April 13, 2021Geniet jou leweKolossense 3:23-24...geniet alles wat die Here aan jou gee. Lees gerus ook ons blog op bybeltyd.wordpress.com...more2minPlay
April 12, 2021Bid, luister en wag geduldigJesaja 40:31...kry nuwe krag, vertrou op die Here...more4minPlay
April 10, 2021Wees ywerig en bereidFilippense 3:10....lees jou bybel om jou kennis te verbreër. Kry die link vanaf bybeltyd.wordpress.com...more3minPlay
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.