Bye is ‘n kritiese element in enige ekosisteem en maak bestuiwing moontlik en dus, produksie van plante moontlik. Bye is wêreldwyd onder druk en word bedreig deur talle menslike aktiwiteite en plaagdoders. Dr Peter Cunningham, ‘n Namibiese Ekoloog kuier by Kosmos 94.1 Landbounuus hieroor...