GROOTfm 90.5

Cape2Care


Listen Later

Van Musina tot by Kaap Agulhas… ’n ongelooflike reis van uithouvermoë, geloof en hoop. Die Cape2Care-projek het weereens gewys wat moontlik is wanneer passie en ’n doel groter saamkom. Twee spanne vroue het dag en nag gehardloop om nie net bewusmaking en fondse in te samel vir Dynamic Women for Children nie, maar ook om ’n simboliese lyn van hoop en lig reg deur Suid-Afrika te trek. Sarina gesels met twee van die dryfkragte agter hierdie inspirerende projek – Michelle van Biljon en Marlien Cronje.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5