Nuus

CapeXIT het groot kommer oor middestad-geweld


Listen Later

Die Kaapse Onafhanklikheidsparty eis dringende oplossings van die regering om toenemende misdaad en kaping van geboue deur die hele land aan te spreek. Dit volg na die moord op Warrick “DJ Warras” Stock Dinsdag in die middestad van Johannesburg. Nicci van Zyl van CapeXIT sê die omgewing spesifiek in Johannesburg en Kaapstad is ryp vir geweld, dwelmhandel en uitbuiting:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings