Die voormalige Suid-Afrikaanse kampioen in die 100 m vir vroue, Carina Horn, het ‘n moeilike twee jaar agter die rug. Sy het in 2019 positief getoets vir ‘n verbode middel, en het die proses alleen aangepak om haar naam in ere te herstel. Sy het al die koste gedra en geen hulp van Atletiek Suid-Afrika ontvang nie. Sy het haar verhaal met Jody Hendricks gedeel.