Nuus

CCF herdenk Internasionale Jagluiperd-dag op 6 Desember


Listen Later

Die Cheetah Conservation Fund sal sy 15de Internasionale Jagluiperd-dag op Saterdag 6 Desember vier met 'n program van jagluiperd-tema-aktiwiteite by sy sentrum in Otjiwarongo. Die geleentheid is daarop gemik om bewustheid te verhoog oor die dalende wêreldwye jagluiperdbevolking, wat nou op minder as 7 500 diere wêreldwyd geraam word. Dr. Laurie Marker, die stigter van die organisasie, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings