Nuus

Cedric Willems kry N$200 000 borgtog


Listen Later

Die Namcor-bedrogbeskuldigde Cedric Willemse is borgtog van 200 000 Namibiese dollar toegestaan in die Windhoek-landdroshof. Landdros Olga Muharukua het beslis dat die staat nie geloofwaardige bewyse gelewer het wat toon dat Willemse moontlik met ondersoeke of getuies kan inmeng nie. Willemse moet daagliks by die ondersoekbeampte aanmeld en in Windhoek bly as deel van sy borgtogvoorwaardes.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings